Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meerman Net-gooier

(image)

Visvang, soos die Meermanne dit doen, is grootliks 'n gejaag van visskole in wagtende nette in. Die nette self rig nie baie skade aan nie maar kan nogal effektief gebruik word teen troepe wat 'n rivier of 'n fjord probeer oorsteek. Kleiner nette, met gegigte aan, kan deur die lug gegooi word om 'n vyand vas te vang. Meermane gebruik hierdie wapens om troepe in die water vas te keer. Dit gee aan die meermanne 'n voordeel, want hulle is nie so beweeglik op land nie.

Spesiale Nota's: Om in 'n net vasgevang te word veroorsaak dat die vyand vertraag word en hulle slaan dus een minder hou per rondte.Spesiaal This unit is able to slow its enemies, halving their movement speed and attack damage until they end a turn.

Bevorder na: Meerman Jagter
Bevorder na: Meerman Verstrengelaar
Skuiwe: 27
LP: 40
Beweging: 7
EP: 80
Vlak: 2
Orde: wettig
IDMerman Netcaster
Vermoëns:
(image)spies
steek
6 - 3
nabygeveg
(image)net
impak
9 - 2
afstandgeveg
verstadig
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Graslande230%
Grot320%
Grot Muur9920%
Heuwels530%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water160%
Woud530%